Ons pragtige “Coko”

Dit was ‘n wonderlike ervaring om ons babatjie tot ons huisgesin toe te voeg. Crome Kennels julle diens is van topklas gehalte, julle honde is uiters mooi en ons Coko is ‘n droom wat waar geword het.
Baie dankie vir julle goeie dienslewering. Julle word beslis deur ons aanbeveel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *